Modulekode | EKN 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module het te doen met die kern beginsels van ekonomie. 'n Onderskeid tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie word getref. 'n Bespreking van die markstelsel en die sirkulêre vloei van goedere, dienste en geld word gevolg deur 'n afdeling wat handel oor mikro-ekonomiese beginsels, insluitend vraag- en aanbod ontleding, verbruikers gedrag en nutmaksimering, produksie en die koste daarvan, en die verskillende mark modelle van firma gedrag. Arbeids markinstellings en kwessies, loonbepaling, asook inkome-ongelykheid en armoede word aangespreek. 'n Afdeling oor geld, bankwese, rentekoerse en monetêre beleid sluit die kursus af. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
BAdmin Internasionale Verhoudings
BAdmin Openbare Bestuur BCom Agribesigheidsbestuur BCom Beleggingsbestuur BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonometrie BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika: Inligtingstelsels BCom Kommunikasiebestuur BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Opsie: Voorsieningskettingbestuur BCom Regte BCom Rekeningkundige Wetenskappe BCom Rekreasie- en Sportbestuur BCom Statistiek BPolSci Internasionale Studies BPolSci Politieke Studies BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BSocSci Opsie: Filosofie, Politiek en Ekonomie BSc (Konstruksiebestuur) Konstruksiebestuur (3Jaar) BSc Eiendomswese BSc: Bourekenkunde (3Jr) Bourekenkunde BStads- en Streekbeplanning Stads- en Streekbeplanning BScAgric Landbou-ekonomie: Agribesigheidsbestuur BVerbruikerswetenskap Gasvryheidsbestuur BVerbruikerswetenskap Kleding: Kleinhandelbestuur BVerbruikerswetenskap Voedsel: Kleinhandelbestuur BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App